Soektog na slagoffers van aardbewing

2009-10-04 22:03
Tweets Share Share line Print

Jumanak – Swaar reënval het dit Sondag moeilik gemaak om na oorlewendes te soek in die berge van Wes-Indonesië waar honderde mense lewendig begrawe is nadat grondstortings daar plaasgevind het.

Die stortings is die gevolg van erge aardskuddings wat sowat vier dorpies uitgewis het.

Volgens owerhede is sowat 644 mense onder die grond begrawe en vermoedelik dood in die dorpie van Padang in die Pariaman-distrik op die weskus van Sumatra-eiland.

Nooddienswerkers is ook besig met reddingspogings in die hoofstad, Padang, waar sowat 900 000 mense woon nadat verskeie hoë geboue inmekaar getuimel het.

Die aardbewing is ewe erg in Pariamen gevoel, waar ‘n hele berg losgeskud is en verskeie grondstortings plaasgevind het. Honderde nooddienswerkers en ander vrywilligers het Sondag opgedaag om te help om die liggame van oorledenes onder die grond uit te grawe.

Vroue het stil gekyk hoe die lyke in geel plastieksakke toegedraai word.

Volgens adjunk-president, Jusuf Kalla, is daar min hoop dat enigiemand lewendig gevind sal word.

–Sapa
 

Lees meer oor: aardbewings  |  grondstorting

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.