Sneeubalgeveg raak gewelddadig

2010-12-01 03:40
Tweets Share Share line Print

Berlyn – ‘n Spelerige sneeubalgeveg in Leipzig het in ‘n gewelddadige skermutseling, waarin meer as 500 mense betrokke was, ontaard toe klappers, bottels en klippe ook rondgegooi is, het die polisie Dinsdag gesê.

‘n Groep van 40 mense het Maandag saamgekom vir ‘n sneeubalgeveg, maar die speletjie het vinnig ander mense gelok en die polisie is later ingeroep om tussen beide te tree, het amptenare in ‘n verklaring gesê.

“Die swart-gekleede groep het nie net sneeu nie, maar ook klappers, bottels en klippe begin gooi,” het die verklaring gelees.

Meer as 500 mense het deelgeneem, in die pad van verkeer gekom en tot ‘n groot polisie-veldtog gelei.

“Beamptes het die hoofteikens geword en ‘n motorbestuurder, wat nie betrokke in die gevegte was nie, het ‘n slagoffer geword toe die groep sy ruit met ‘n bierbottel stukkend geslaan en sy arm beseer het.”

Twee polisiebeamptes is beseer en ‘n polisiemotor is beskadig voordat die groep opgebreek is.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: weer  |  geweld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.