Skudding tref Bali; talle beseer

2011-10-13 12:36
Tweets Share Share line Print

Djakarta – Minstens 50 mense is beseer toe ‘n sterk aardbewing Indonesië se gewilde eiland Bali getref het.

Daar word berig dat talle mense beendere gebreek het en kopbeserings in Donderdag se skudding opgedoen het.

Ooggetuies het aan plaaslike radio- en televisiestasies gesê dat die dakke van sommige huise ingegee het. Die mure van talle tempels langs die kus het ook verkrummel.

Die Amerikaanse geologiese opname (USGS) sê die aardbewing wat 6.0 gemeet het, het 100 km suidwes van die eiland omtrent 60 km onder die seebodem ontstaan.

Alhoewel die skudding nie sterk genoeg was om ‘n tsoenami te veroorsaak nie, kon die aardbewing op die naburige eilande Java en Lombok – wat honderde kilometers ver is – gevoel word.

“Dit het my van my motorfiets af gegooi,” het Miftahul Chusna, ‘n paniekbevange inwoner van Bali, gesê.

Candy Juliani, ‘n skakelbeampte vir die Sanur Beach Hotel, sê inwoners het uit die gebou gehardloop.

“Ons het spesiale noodroetes vir hierdie tipe situasies, maar almal was so bang. Hulle het dit net geïgnoreer,” het Juliani vertel.

Wayan Sudanti, ‘n hospitaalwoordvoerder, sê minstens 50 mense is beseer. Hy sê talle mense het snywonde, gebreekte beendere en kopbeserings opgedoen.

Drie mense is in ‘n kritieke toestand.

Volg Nuus24 op Twitter 

- Sapa - AP

Lees meer oor: bali  |  indonesië  |  aardbewings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.