Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skrywer vas ná hy regering kritiseer

2010-04-27 05:03
Tweets Share Share line Print

Beijing - 'n Tibettaanse skrywer wat vir 'n Chinese uitgewery gewerk het, is in hegtenis geneem nadat hy die regering se reaksie oor verlede maand se aardbewing gekritiseer het.

Volgens talle webtuistes wat hulself aan Tibettaanse kultuur toewy, is Tagyal, beter bekend as Zhogs Dung, Vrydag by sy werk in Xining in hegtenis geneem.

Die polisie het glo die volgende dag sy huisrekenaar verwyder.

Volgens die webtuiste van High Peaks Pure Earth, is Zhogs Dung in hegtenis geneem nadat hy 'n brief geteken het wat donasies vir die slagoffers van 14 April se dodelike aardbewing vra.

In dié brief het skrywers sekere aspekte van die Chinese regering gekritiseer - veral hul reddingspogings en beperkte individuele pogings om slagoffers te help.

Meer as 2 200 mense is dood, 12 000 beseer en duisende mense haweloos gelaat nadat 'n 6.9-grootte aardbewing Tibet geruk het.

- Sapa-AFP

Lees meer oor: aardbewings
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ina Thiart sê... Mag hul straf erger wees as wat die arme vrou moes meemaak. Skokend!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 18:36 PM
    Road name: N1 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the centre lane after the Rivonia Road exit
  • Wednesday Edenvale - 18:27 PM
    Road name: Modderfontein Road Eastbound
    DELAYS between Emerald Boulevard and Parkland Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.