Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skool moet hoes ná leerders op vloer eet

2012-08-15 08:30
Tweets Share Share line Print

New Jersey – Sewe leerders van 'n skool in Camden, New Jersey, wat twee weke lank hul middagete op die grond moes eet, is as deel van 'n regskikking elk $500 000 (sowat R4 miljoen) betaal, het hul prokureur Dinsdag gesê.

Die leerders, wat in 2008 in gr. 5 was by die Charles Sumner Elementary School, is gedissiplineer nadat 'n kind per ongeluk water gemors het toe hy 'n beker wou oplig, het Alan Schorr, die prokureur, gesê.

Volgens die prokureur is 'n eis teen die onderwysraad van Camden ingedien.

Schorr het gesê die voorval het plaasgevind te midde van onmin tussen die swart en Spaanse bevolkings in die suidelike stad van New Jersey. Die kinders is Spaans.

Die prokureur het gesê die adjunkhoof, wat swart was, het al 15 kinders in 'n gestraf en hulle gedwing om van stukke papier, wat gewoonlik op skinkborde gesit word, te eet. Slegs sewe van dié kinders het die onderwysraad gedagvaar.

"Die Afro-Amerikaanse kinders het met skinkborde by die tafels geëet en die Spaanse kinders, wat op die grond moes eet, gespot," het Schorr gesê.

Die adjunkhoof is intussen verplaas.

Die kinders se onderwyser is in die pad gesteek nadat hy hulle aangemoedig het om hul ouers van die straf te vertel. Dié onderwyser het ná 'n skikkingsooreenkoms $75 000 (sowat R613 000) ontvang.

Nie die skool of hul prokureurs kon vir kommentaar bereik word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Reuters

Lees meer oor: rassisme  |  skole
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Diep Denker sê... Blinde sambok? Swede het vir dekades terrorisme in Suider Afrika befonds. Nou backfire hul selfgeskepde multi-kulti eksperiment. Die volgende omvattende dokument detaileer al Swede se finansiering en ander ondersteuning aan o.a. SWAPO, Frelimo en ANC. "Sweden and national liberation in Southern Africa : Vol. 2, Solidarity and assistance 1970-1994" Hier af te laai: swepub.kb.se/bib/swepub:oai:DiVA.org:nai-204?tab2=abs&language=en Nogal 'n eye opener. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.