Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skool beboet wat seun met MIV weier

2012-09-13 12:57
Tweets Share Share line Print

Washington – Die Amerikaanse regering het ‘n privaatskool beboet nadat hy geweier het om ‘n 13-jarige met MIV te aanvaar, het die departement van justisie gesê.

Die departement sê die skool het ‘n federale en teen-diskriminasie-wet oortree.

Die skool in Pennsilvanië, wat sy fondse deur liefdadigheid ontvang, sê hy het die prosessering van Abraham Smith se aansoek gestaak toe hy uitgevind het Smith het die virus wat vigs veroorsaak, het ‘n kopie van die skikking wat Woensdag uitgereik is gelui.

Die skool, wat gemik is op minderbevoorregte kinders tussen die ouderdomme van vier en 17, sê die besluit is die gevolg van ‘n “analise van potensiële risiko’s aan ander studente en die wetlike regte van Abraham Smith of ander aansoekers met MIV.”

Die departement sê dat alhoewel die skool “nie met kwaadwilligheid of opset opgetree het” teenoor Smith nie, kon hy nie bewys hoe Smith of enige ander MIV-positiewe student ander in gevaar kan stel nie.

Die regering het tot die slotsom gekom dat die skool $700 000 (R5,8 miljoen) aan die Smith-familie moet betaal, sowel as ‘n ekstra $15 000 (R124 824) se boetes.

As deel van die skikking het die regering onderneem om nie regstappe te neem teen die skool nie en die skool het onderneem om nie mense met gestremdhede, insluitend MIV, uit te sluit nie, het die departement gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: miv  |  diskriminasie  |  skole
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

James Botha Thisbook-Willchangeyourlife sê... Barbare.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 11:20 AM
    Road name: High Road Southbound
    DELAYS between the R21 Highway Interchange and Pomona Road
  • Friday Paulshof - 10:56 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Stone Haven Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.