Britse skoliere geleer om hande af te kap

2010-11-22 04:56
Tweets Share Share line Print

Londen - Leerlinge by Islamitiese skole oor Brittanje heen word geleer hoe om ‘n misdadiger se hand af te kap en dat Jode saamsweer om die wêreld oor te neem, het ‘n ondersoek deur die BBC Maandag onthul.

Tot 5 000 leerlinge tussen ses en 18 jaar oud word strawwe van “Sharia”-wette geleer met “naweek-skool”-handboeke wat sê dié wat nie in Islam glo nie, sal aan “hellevuur” in die dood onderwerp word.

‘n Handboek vir 15-jariges lui: “Vir diewe sal hul hande afgekap word vir ‘n eerste oortreding, en ‘n voet vir die tweede oortreding.”

“Die gespesifiseerde straf vir die dief is om sy regterhand by die pols af te sny. Dit word dan toegeskroei om te voorkom dat hy doodbloei,” is bygevoeg.

Jong leerlinge word ook gewaarsku dat deelnemers aan homoseksuele dade met die dood gestraf kan word deur steniging, verkoling of deur van ‘n afgrond gegooi te word.

Daar word ook geleer dat die “hoofdoel” van die Jode is om “beheer oor die wêreld en dié se hulpbronne te hê".

Die skole is deel van die “Saoedi-Studenteklubs en Skole in die VK en Ierland”-organisasie. Volgens die BBC se ondersoek word een van die skole in Londen deur die regering van Saoedi-Arabië besit.

Die minister van onderwys, Michael Gove, het aan die BBC gesê: “Ek het geen begeerte om in te meng by die besluite wat die Saoedi-regering maak in hul eie onderwysstelsels nie.

“Maar ek maak dit duidelik dat ons nie enige anti-semitiese materiaal, van watter aard ookal, in Britse skole kan toelaat nie. Ofsted (Brittanje se waghond vir opvoeding) sal binnekort aan my rapporteer.”
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: saoedi-arabië  |  brittanje  |  islam  |  geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.