Skip met olie tref rif naby NS

2011-10-05 15:54
Tweets Share Share line Print

Wellington – ‘n Groot vragskip het Woensdag ‘n rif naby Nieu-Seeland se Noord-Eiland getref en ‘n “ligte skynsel olie” is vrygestel, maar dit word nie gesien as ‘n groot bedreiging vir die omgewing nie, het die land se maritieme agentskap gesê.

Die vragskip van 47 000 ton, Rena, het vroegoggend ‘n rif sowat 22 km van die kus van Tauranga getref, het Maritime New Zealand gesê.

Daar is berig dat geen van die 25 bemanningslede op die Liberiese skip beseer is nie.

Volgens die agentskap het moniteringsvlugte vroeg Woensdagoggend gevind dat van die enjin-olie in die see uitgelek het, maar tenke met 1 700 ton swaar brandstofolie het geen skade gely nie.

“Alhoewel ‘n ligte skynsel van olie om die skip geïdentifiseer is, is daar vasgestel dat die hidroliese olie van die enjin is en dit skep geen merkwaardige gevaar vir die omgewing in hierdie stadium nie,” het die agentskap gesê.

“Sover ons kan vasstel, sit die skip stewig vas en is dit tans stabiel.”

‘n Span is gereed om ‘n “veiligheidsnet” om die skip te vorm, sou olie dalk begin lek, het Renny van der Velde van die agentskap gesê.

“Alhoewel die plan is om die skip te verwyder sonder om enige olie te lek, is dit belangrik om noodplanne in plek te hê indien iets dalk fout gaan,” het hy gesê.

Dit was steeds onbekend hoe die skip die rif getref het.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lees meer oor: olie  |  skepe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.