Skietstilstand-ooreenkoms in Jemen bereik, weer verbreek

2011-10-25 20:00
Tweets Share Share line Print

Sanaa – ‘n Wapenstilstand-ooreenkoms in Jemen was van korte duur toe sowat 15 mense kort daarna in gevegte gesneuwel het.

Talle mense is in Sanaa en Taez in botsings tussen regeringsmagte en rebellemagte dood ná president Ali Abdullah Saleh ‘n wapenstilstand aangekondig het.

Volgens mediese personeel is minstens vier mense, onder wie ‘n sewejarige kind, ‘n vrou en ‘n polisiebeampte in Taez dood.

Inwoners van Taez het die sterftes op die regering se onwillekeurige bombardering van woonbuurte blameer.

Die land se departement van binnelandse sake het gesê dat vier polisiebeamptes in Taez ook hul lewens verloor het.

Volgens stamgebonde bronne in Sanaa is minstens een man dood en nege beseer toe die noordelike Al-Hasaba-woonbuurt gebombardeer is.

Magte wat deur die invloedryke stamhoof Sjeik Sadez al-Ahmar gelei word en wat tot dusver die pro-demokratiese beweging ondersteun het, het vroeër tot die skietstilstand ingestem.

Die regering het aangekondig dat die wapenstilstand-ooreenkoms onmiddellik van toepassing is, maar volgens Sjeik Sadez al-Ahmar se broer, Sjeik Hemyar, het president  Ali Abdullah Saleh se magte aangehou om Sjeik Ahmer se wonings aan te val.

“Die regering het nie die wapenstilstand vir een enkele sekonde gerespekteer nie,” het Sjeik Hemyar gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: jemen  |  ooreenkomste

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.