Skedel by Pearl Harbor opgegrawe

2011-07-21 11:10
Tweets Share Share line Print

Honolulu – Bemanningslede wat opgrawingswerk doen het ‘n skedel op die bodem van Pearl Harbor gevind.

Argeoloë vermoed dit is 'n skedel van 'n Japannese vlieënier wat in die geskiedkundige aanval op 7 Desember 1941 gesterf het.

Jeff Fong, ‘n argeoloog, het die vonds aan die nuusagentskap AP beskryf. Hy sê die skedel is in April gevind toe baggerwerk in die hawe gedoen is.

Die skedel is in die kanaal naby die hawe se skeepswerf gevind.

Volgens Fong is ander items soos ‘n Coca-Cola-bottel wat uit die 1940’s dateer, ook opgegrawe. Dié vonds verskaf leidrade dat die skedel van die Tweede Wêreldoorlog is.

Volgens hom het argeoloë vasgestel dat die skedel nie aan ‘n antieke graf in Hawaii behoort nie. Die skedel word ook nie verbind aan enige saak van vermiste mense nie.

Fong sê hy is 75% seker dit is ‘n Japannese vlieënier se skedel.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: opgrawings  |  pearl harbor

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.