Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Siriese slagting: Meeste slagoffers is rebelle

2012-07-13 19:34
Tweets Share Share line Print

(SANA, AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Video - Nóg 'n Siriese slagting
Nóg 78 mense is in 'n slagting in Sirië se sentrale provinsie van Hama om die lewe gebring, het aktiviste gesê. Lees hier meer. KYK
 

Beirut – Die meeste mense wat in die Treimsa-slagting in Sirië dood is, was rebellevegters gewees, het 'n aktivis gesê.

Die bloedbad het plaasgevind nadat Siriese rebelle ’n weermagkonvooi aangeval het," het Jaafar, ’n teenregeringsaktivis aan AFP gesê.

“Ons weet nog nie wat die finale dodetal is nie, maar ons glo dat die aantal burgerlikes wat dood is as gevolg van die bombardering, nie meer as sewe is nie. Die res van die mense wat dood is, is almal lede van die Free Syrian Army (FSA)."

Hy sê dat ’n weermagkonvooi op pad was na ’n streek in die Hama-provinsie toe dit deur die FSA aangeval is.  Die weermag het daarna ’n teenaanval geloods met die hulp van versterkings wat deur pro-regeringsmagte vanaf die nabygeleë dorp, Alawite, gestuur is.

“Die FSA was in staat om vir ’n uur lank teen die aanval uit te hou, maar is kort daarna verslaan,” het Jafaar gesê.

Die Brits-gebaseerde Siriese Waarnemers vir Menseregte sê dat “tientalle rebellevegters” dood is en dat slegs 40 van die 150 mense wat in die aanval dood is, geïdentifiseer kon word.

Ongeveer 30 lyke is verkool terwyl 18 van die slagoffers oënskynlik tereggestel is.

Volg Nuus24 op Twitter.  
 

Lees meer oor: sirië  |  massamoorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... Uhm. Masogiste om elke hoek en draai. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

VP: Medical Affairs, Regulatory - JHB North

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
R1000000 - R1300000

Corporate Sales Executive

Cape Town CBD
Evolution Recruitment

Project Engineer

Vereeniging
Rivoni Recruitment & Talent Specialist CC
R450000 - R500000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.