Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Siriese rebelle neem beheer van weermagbasis

2012-12-11 17:50
Tweets Share Share line Print

Beiroet – ‘n Aktivistegroep sê Siriese rebelle is nou in beheer van die weermagbasis wat hulle twee dae gelede aangeval het, en waar 35 regeringsoldate in gevegte met dié rebelle gesterf het.

Die Siriese Waarnemers vir Menseregte het gesê die Sheik Suleiman-weermagbasis naby Allepo is Dinsdag deur die rebelle oorgeneem.

Die rebelle het die basis Sondag die eerste keer ingeval.

Behalwe vir die 35 soldate wat dood is, het die rebelle ook 64 soldate gewond en gevangene geneem.

Intussen het AFP berig dat meer as 500 000 Siriese vlugtelinge tans in hul buurlande geregistreer is.

“Volgens ons jongste syfers uit Libanon, Jordanië, Irak, Turkye en Noord-Afrika is 509 559 Siriese burgers tans geregistreer, of besig om te registreer, as vlugtelinge,” het die Verenigde Nasies in ‘n verklaring gesê.

Meer as 40 000 mense is in Sirië dood sedert die opstande in Maart verlede jaar begin het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: sirië  |  siriese opstande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Is daar 'n misdaad wat iemand kan pleeg wat sy of haar lewe werd is? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 17:55 PM
    Road name: Pretoria Street Eastbound
    DELAYS approaching Simon Vermooten Road
  • Tuesday Pretoria - 17:51 PM
    Road name: Simon Vermooten Road Northbound
    DELAYS between the N4 Highway and Pretoria Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Forecasting Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.