Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Siriese man onthoof vir dwelmsmokkelary

2012-10-02 18:05
Tweets Share Share line Print

Riyadh – ‘n Man van Saoedi-Arabië is Dinsdag onthoof vir dwelmsmokkelary, het die ministerie van binnelandse sake in ‘n verklaring gesê wat deur die SPA-nuusagentskap uitgereik is.

Abdulrahman al-Sweidan is “in hegtenis geneem terwyl hy probeer het om groot hoeveelhede pille in die koninkryk in te smokkel,” het SPA berig.

Hy is in die noordelike streek Jawf met ‘n swaard onthoof.

Die aantal mense wat tot dusver die jaar in Saoedi-Arabië tereggestel is, staan nou op 61 volgens ‘n telling deur AFP. Dié berekening is gedoen op grond van amptelike berigte.

Volgens Amnestie Internasionaal is 79 mense verlede jaar in die koninkryk tereggestel.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Seksoortreder op FBI-lys vas

39 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... avatar Giel Man - Sopas gepos RapporteerKommentaarbeleid Wat is die nut van onkruid in 'n tuin? Geld dit nie ook vir die moordenaar en verkragter nie? Die doodstraf werk verseker - vir elke moordenaar wat uitgeroei word is daar een minder wat kan moor of verkrag. Nie waar nie? Laat staan nog die afskrik-waarde daarvan. Die doodstraf is 'n keuse wat die die moordenaar neem - daardie oomblik wanneer sy gedagtes in 'n daad oorgaan... Hetsy dit die eerste, of die vierde skoot is... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:38 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Bedfordview - 15:37 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.