Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Siriese groep verwerp opposisie-koalisie

2012-11-19 16:05
Tweets Share Share line Print

Beiroet – ‘n Groep Islamitiese ekstremiste in Sirië het 'n video op die internet gepubliseer waarin hulle die gesag van die land se nuwe opposisie-koalisie verwerp.

Die video is Maandag deur 'n groep wat uit 13 militante faksies bestaan, op 'n webtuiste gelaai.

Die opposisie-koalisie is op 11 November in Katar gevorm, toe faksies besluit het om saam te smelt in opposisie teen pres. Bashar al-Assad se regime.

Die groep sê in die video-verklaring hulle het 'n Islamitiese staat in die stad Aleppo tot stand gebring, en dat hulle weier om die koalisie se gesag te aanvaar.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: sirië  |  siriese opstande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Berhalet Beukes sê... Alhoewel hierdie aanval absoluut veraglik is, kan ek nie help om te wonder presies wat die Britse en Amerikaanse soldate in hierdie mans se tuislande doen waarvan ons nie weet nie. Die eerste landse regerings het werklik te veel verskuilde agendas en ek dink die publiek word in die donker gehou. Ek dink daar steek meer aan sy woorde as wat die Britse publiek besef. Nietemin maak dit nie die aanval reg nie, my hart gaan uit na sy familie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 07:47 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS approaching Main Road
  • Friday Pretoria - 07:46 AM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    DELAYS between Cussonia Avenue and Lynburn Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.