Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Siekte breek uit in Sirië

2013-02-19 17:10
Tweets Share Share line Print

Genève – Dele van Sirië wat onder die beheer van rebelle is, is deur ‘n uitbraak van ingewandskoors getref nadat kragonderbrekings die voorsiening van water beïnvloed het, het die VN se gesondheidsagentskap Dinsdag gewaarsku.

Die gevolg is dat mense water van die Eufraatrivier moet kry.

Tarik Jasarevic, woordvoerder vir die Wêreldgesondheidsorganisasie, het aan AFP gesê dat sowat 2 500 mense in die noordooste van die land deur die siekte besmet is.

“Hulle het nie toegang tot skoon water of elektrisiteit om hul pompe te laat werk nie, so hulle trek water uit die rivier,” het hy gesê.

Internasionale hulpagentskappe se werk in Sirië word ook hierdeur beperk.

“Ons werk saam met plaaslike groepe om behandeling te verskaf,” het Jasarevic gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: sirië  |  siektes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Roofdier Leeu sê... daar het nie dalk 'n geweer in die huis ook rond gele nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 16:31 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Modderfontein Road and Gilloolys Interchange
  • Wednesday Edenvale - 16:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.