Sewejarige red familie van aanvallers

2010-03-10 10:08
Tweets Share Share line Print

Norwalk-’n Sewejarige seun het ’n noodoproep na die polisie gemaak toe sy ouers deur drie rowers in hul huis in Kalifornië aangeval is.

Die seun het vroeg Dinsdagoggend die oproep vanuit sy huis na die polisie gemaak nadat die gewapende mans by die huis ingebreek het.

Hy het saam met sy jonger sussie in ‘n geslote badkamer weggekruip terwyl die aanvallers sy ouers met hul vuurwapens gedreig het.

Hy het die operateur gesmeek om vinnig die polisie te stuur. "Baie van hulle. En soldate ook,” is op die klankopname van die oproep gehoor.

Toe die verdagtes deur die badkamer gebreek  en die seun gegryp het, het hy op hulle geskree en gesê hy het die polisie gebel.

Die verdagtes het gevlug sonder om enigiets te vat.

Kapt. Pat Maxwell het gesê die seun se brawe dade het gehelp om ‘n tragedie te voorkom.

Die drie mans is steeds soek.

- Sapa-AFP

 

Lees meer oor: nooddienste  |  aanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.