Sewe vermeende Taliban-lede vas

2009-11-12 16:19
Tweets Share Share line Print

Karachi, Pakistan – Polisie in Pakistan het Donderdag sewe vermeende Taliban millitante, wat daarvan beskuldig word dat hulle selfmoordaanvalle in die land se finansiële hoofstad Karachi beplan het, in hegtenis geneem.

“Ons het sewe mans in hegtenis geneem en vier baadjies gevul met plofstof en die toestelle om dit te detoneer gevind,” het die hoof van polisie, Waseem Ahmed, by ‘n nuuskonferensie gesê.

;n Groot hoeveelheid plofstof is ook in die klopjag Donderdag gevind, het hy bygevoeg.

“Ons het beslag gelê op 300kg, wat hulle wou gebruik om ‘n gevaarlike vragmotorbom mee te maak om belangrike instellings en geboue van die polisie en sekuriteitsmagte mee aan te val, soos wat hulle in ander dele van Pakistan gedoen het.”

Sekuriteitsdienste is skaam oor ‘n onlangse toename in selfmoordbomaanvalle in dele van die noordweste en rondom die hoofstad Islamabad . Amptenare het ontken dat magte meer kan doen om aanvalle te voorkom.

“Die terroriste wat in hegtenis geneem is, is van Suid-Waziristan en het weggehardloop om die millitêre veldtog te vermy,” het Ahmed gesê.

Een van die sewe wat ingeneem is was as ‘n selfmoordbomaanvaller opgelei en die groep se leier was ‘n kenner in die maak van selfmoordbaadjies en die opleiding van jong mans vir selfmoordaanvalle, het Ahmed gesê.

- Sapa-AFP


 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.