Seuntjie vind pypbomme in sandput

2011-06-20 22:57
Tweets Share Share line Print

Berlyn – ‘n Vyfjarige seun in Duitsland het twee tuisgemaakte pypbomme op ‘n speelgrond opgetel, maar gelukkig niks oorgekom nie.

Die polisie het reeds drie mans in hegtenis geneem wat erken het dat hulle die pypbomme daar gelos het.

Volgens die staatspolisie in Bavaria het die seun en sy pa toevallig die bomme in ‘n sandput op die speelgrond in Fuerstenfeldbruck uitgegrawe.

Die pa het die bomme by die polisie ingehandig en terselfdertyd gerapporteer dat hy ‘n harde knal die vorige aand naby die speelgrond gehoor het.

Hy het blykbaar kort ná hy die knal gehoor het, twee mans in ‘n motor sien klim en wegry.

Die pa het die nommerplaat van die motor neergeskryf en die polisie het daarin geslaag om die mans vas te trek.

Die mans, al drie tussen die ouderdom van 19 en 20 jaar, het erken dat hulle die pypbomme gemaak het deur oorskiet vuurwerke te gebruik.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: duitsland  |  bomme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.