Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seun onthoof pa tydens familietwis

2013-02-14 08:25
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Man is Donderdag in Australië in hegtenis geneem nadat hy glo sy pa onthoof het toe die ouer man probeer het om sy vrou tydens ‘n familietwis te beskerm, het die polisie gesê.

Toufic Zahab (69) is dood nadat hy glo in sy huis in ‘n woonbuurt in die weste van Sydney met ‘n baksteen en ‘n mes aangeval is.

Die polisie het bevestig dat die man se kop afgesny is en sy vrou word vir skok behandel ná die aanval wat glo deur hul 42-jarige seun, Khoder, uitgevoer is.

“’n Man is in hegtenis geneem nadat ‘n lyk vanoggend (Donderdag) in ‘n huis in Bankstown gevind is,” het die polisie gesê.

“Die polisie is kort ná 06:00 vanoggend na die toneel ontbied ná gerugte van huishoudelike geweld.

Khoder is in hegtenis geneem, maar is nog nie aangekla nie.

“Die toneel is baie ontstellend. Dit was ‘n moeilike oggend vir beide die familie en die polisie en die ambulanswerkers is tans besig om na hul welstand om te sien,” het Glen Fitzgerald, waarnemende supt. in Bankstown, gesê.

Familielede wat buite die huis was het aan die media gesê die seun het sy ma by die trappe afgestoot, waarna hy sy pa aangeval het toe hy probeer intree het.

Zahab se kleinseun Abdul het aan die Sydney Morning Herald gesê: “Almal is verpletter en geskok.

“Hy was ‘n wonderlike man, ‘n mooi man, bekend in die gemeenskap. Hierdie is die mees onverwagse ding wat kon gebeur.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: australië  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... PS Ek verfoei mense wat geen humorsin het en deur die lewe strompel sonder 'n verbeelding of 'n sweempie lighartigheid - hulle lag op foto's maar hulle oë is dood... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.