Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Setel van Britse parlement dalk tydelik verskuif

2012-09-13 22:13
Tweets Share Share line Print

Londen – Senior wetgewers sê Brittanje se parlement kan dalk tydelik sy tuiste verlaat sodat grootskaalse herstelwerk gedoen kan word.

Dis moontlik dat Londen se Olimpiese Park as alternatiewe huisvesting kan dien.

John Thurso, ‘n kommissielid, het Donderdag gesê dat Westminster, setel van Brittanje se parlement, grootskaalse herstelwerk nodig het vir die verwydering van asbes, algemene opknappings en opgraderings aan elektriese stelsels en watertoevoernetwerke.

As wetgewers besluit om Westminster tydelik te sluit, kan opknappings sowat twee tot drie jaar duur.

Thurso het egter bygevoeg dat dit ook 'n opsie is om hertselwerk net in vakansietye te doen, wat 'n volle 10 jaar kan neem.

Meg Hillier, ‘n wetgewer vir die Arbeidersparty, het die parlemenet aangeraai om Westminster vir eers vir die mediasentrum by Londen se Olimpiese Park te verruil.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: westminster  |  londen
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Liza Coetzee sê... Hy sou tien teen een 'n hartaanval gekry het... Maar aangesien hy ons land gaan besoek een van die dae, sal ek graag wil hoor wat se hy... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 09:28 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS approaching Peter Place
  • Friday Fourways - 09:27 AM
    Road name: Cedar Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Anayst

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R550000 - R600000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R500000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.