Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ses tiere op woonstel se dak gevind

2012-09-10 17:32
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Die polisie in Thailand het Maandag ses tiere wat erg ondervoed was in spesiale hokke op die dak van ‘n woonstelgebou gevind.

Hulle het ‘n 28-jarige man in hegtenis geneem wat beweer hy het beplan om ‘n dieretuin te begin.

Die polisie het vier wyfies en twee welpies by die eiendom op ‘n nywerheidsperseel in die Pathumthani-provinsie noord van Bangkok gevind.

“Die man beweer hy het beplan om ‘n dieretuin in die provinsie te open,” het kapt. Montri Neepasee gesê.

Hy sê die diere het nie genoeg kos gekry nie en het nie “heeltemal gesond” gelyk nie.

Die tiere is met 10 000 baht (R2 640) se hoenderbene ‘n maand gevoed.

“Hulle het nie genoeg voedingstowwe gekry nie,” het Montri gesê.

Die eienaar van die gebou, ‘n neef van die man wat in hegtenis geneem is, het die diere se teenwoordigheid op die dak geïgnoreer.

Volgens die polisie sal die tiere Dinsdag na ‘n veilige plek in ‘n nabygeleë provinsie gestuur word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: thailand  |  tiere  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Wat is die nut van onkruid in 'n tuin? Geld dit nie ook vir die moordenaar en verkragter nie? Die doodstraf werk verseker - vir elke moordenaar wat uitgeroei word is daar een minder wat kan moor of verkrag. Nie waar nie? Laat staan nog die afskrik-waarde daarvan. Die doodstraf is 'n keuse wat die die moordenaar neem - daardie oomblik wanneer sy gedagtes in 'n daad oorgaan... Hetsy dit die eerste, of die vierde skoot is... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.