Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Selfmoordbomaanvaller het vroulike metgesel gehad

2012-07-23 22:50
Tweets Share Share line Print
Video - Bom eis minstens sewe
Minstens sewe mense is dood toe 'n selfmoordbomaanvaller 'n bus vol Israelse toeriste in Bulgarye geteiken het. KYK
 

Sofia, Bulgarye – Die selfmoordbomaanvaller in verlede week se noodlottige aanval op ‘n groep Israeliese toeriste, het vlot Russies gepraat en het ‘n vroulike metgesel gehad.

Die bTV-televisiekanaal het berig die aanvaller was in die stad van Varna ‘n dag voor die aanval wat die lewe van vyf Israeliese toeriste en ‘n busbestuurder geëis het.

Die aanvaller het glo “biologiese bewysstukke” in ‘n hotel in Varna agtergelaat.

Die koerant Troud het berig dat die polisie op soek was na ‘n vrou wat na bewering saam die man in die hotel in Varna gebly het.

Die vrou is glo ook verbind aan ‘n moontlike tweede man wie die polisie dink die aanvaller se medepligtige is.

Bulgaarse amptenare het tot dusver geweier om kommentaar te lewer en slegs gesê dat die aanvaller 36 jaar oud was, dat hy ‘n vervalste rybewys besit het, dat hy nie van Bulgarye afkomstig was nie en dat hy minder as vier dae lank in die land was.

Israel blameer dié aanval op Iran en sy terroriste-groep Hezbollah. Niemand het al verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Steve van der Merwe sê... Wel ek sou hom die doodstraf op gele het!...Die donkie is een van die mees Eerbare diere ooit!...Jesus het dan een gekies om op te ry!...Kan die Swart Hitler met geen dier op aarde vergelyk nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.