Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seksuele mishandeling by weermagakademie in Aus

2011-11-03 15:32
Tweets Share Share line Print

Sydney – Ondersoeke in die hantering van vroue by Australië se voorste militêre kollege het Donderdag getoon dat daar “wydverspreide laevlak seksuele teistering” plaasvind.

Dit volg ná ‘n seksskandaal wat op die internet uitgesaai is.

Elizabeth Broderick, die kommissaris van menseregte, sê daar is ‘n kultuur waar vroue “akkommodeer” word, eerder as om hulle as gelykes by die Australiese weermag-akedemie (ADFA) in te sluit.

Broderick is gevra om die hantering van vroue by die ADFA te ondersoek nadat beeldmateriaal van ‘n vroulike kadet wat seks het met ‘n manlike kollega sonder haar wete op die internet uitgesaai is vir ander klasmaats om te kyk.

Die ondersoek het getoon dat die kultuur aansienlik verbeter het sedert die laaste groot ondersoek in seksuele mishandeling by die kollege in 1998, maar Broderick het bygevoeg dat daar nog ‘n lang pad is in die proses om geslagsongelykhede aan te spreek.

“Ons ondersoek het ook gevind dat daar wydverspreide seksuele mishandeling op laevlak is; onvoldoende vlakke van toesig, veral vir eerste jaar kadette; ‘n omgewing van gelykheid en diversiteit wat gekenmerk word aan straf, eerder as aan deelname; en ‘n klagteproses wat lomp is,” het Broderick geskryf.

Volgens een kadet was daar “’n sterk kultuur waar vroue as items beskou word, veral as seksuele objekte” by ADFA, met vroue wat “gereeld na ure behandel word as ‘n ‘speletjie’, eerder as gerespekteerde kollegas.”

“Vroulike kadette word gereeld deur manlike kadette geteister en hierdie tipe aksies is bloot deel van die kultuur by ADFA,” het die kadet gesê.

Brodering het gesê ADFA moet die “beste talent wat Australië het om te bied gebruik” en dit “vereis dat vroue nie net bestuur en geakkommodeer moet word nie, maar ten volle ingesluit moet word.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ella Mental sê... Die hele storie was darem op sky news vandag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.