Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Scotland Yard skors agt oor rassisme

2012-04-06 19:06
Tweets Share Share line Print

Londen – Scotland Yard sê ‘n totaal van agt polisiebeamptes is geskors te midde van nuwe aantygings van rassisme in die polisiediens.

Brittanje se grootste polisiediens het Vrydag gesê 10 nuwe rasverwante klagtes word hanteer, insluitende ‘n bewering dat ‘n beampte ‘n rassistiese belediging gemaak het toe hy verlede Augustus ‘n swart man in hegtenis geneem het in die nadraai van Engeland se onluste.

Adjunk-kommissaris Craig Mackey het gesê 20 beamptes word ondersoek deur die land se polisie-waghond en het beklemtoon dat Scotland Yard “nie rassisme duld nie”.

Die polisie in Londen probeer al lank aantygings van rassisme takel.

‘n Groot verslag wat aangevra is ná die dood van ‘n jong swart tiener in 1993 het tot die gevolgtrekking gekom dat Scotland Yard “institusioneel rassisties” en vyandig teenoor Londen se swart gemeenskap is.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: scotland yard
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jannie Kotze sê... hier in SA is nog baie, hoeveel wil julle he, belowe die useless net huise en julle het miljoene Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 18:56 PM
    Road name: N3 Northbound
    Accident before Linksfield Road, queuing traffic through Gilloolys Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.