Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Scotland Yard het glo kinders se identiteite 'gesteel'

2013-02-04 18:00
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Londense speurdiens Scotland Yard het die identiteite van sowat 80 dooie kinders gebruik en het vals dokumente onder hul name uitgereik vir die gebruik vir geheime offisiere, het die Guardian Sondag berig.

Die speurdiens het glo die praktyk vir meer as 30 jaar lank gemagtig sonder om die dooie kinders se ouers in kennis te stel sodat geheime amptenare makliker misdaadgroepe kon infiltreer.

Die kinders se name is glo op dokumente soos paspoorte en bestuurslisensies gebruik.

Party amptenare het glo langer as ‘n dekade die identiteite gebruik.

Scotland Yard het gesê dat nie tans die praktyk goedkeur nie en het gesê 'n ondersoek na "vorige voorvalle" sal geloods word na.

Keith Vaz, voorsitter van die Britse parlement se kommittee van Binnelandse Sake, het die praktyk as grusaam beskryf.

“Dit is absoluut skokkend,” het Vaz aan die Guardian gesê.

Een anonieme amptenaar, wat die identiteit van Pete Black gebruik het toe hy sekere groepe moes infiltreer, het aan die koerant gesê dat dit voel of hy op die seun se graf trap.

‘n Ander offisier het weer gevoel dat die praktyk geregverdig kan word omdat dit vir die “groter goedheid” gedoen was.

Die Guardian het berig dat hulle ‘n dokument het wat wys dat sowat 80 amptenare die dooie kinders se identiteite tussen 1968 en 1994 gebruik het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: londen  |  kan jy glo?  |  scotland yard
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Sê asseblief vir die Tansanieze regering dat hulle Suid Afrika (ondermeer) daarvoor aanspreeklik moet hou! Volgens die media beperk die Suid Afrikaanse regring geensins Al Kaïda opleidings kampe nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.