Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sandy laat spoor van verwoesting in New York

2012-10-30 15:19
Tweets Share Share line Print

New York – Die spoor van orkaan Sandy het New York Dinsdag ongewoon stil gelaat.

Die superstorm het die Wall Street- finansiële distrik en die res van laer Manhattan sonder elektrisiteit gelaat en daar is geen aanduiding wanneer die ligte weer aangeskakel sal word nie.

Die strate, baie heupdiep in vloedwater, was onheilspellend stil ná die storm en slegs die klank van sirenes in die verte kon gehoor word. Die enigste lig was kerse in woonstelvensters en die blou en rooi ligte van polisiemotors.

"Dit is nogal angswekkend. Daar is geen lig in die straat nie, geen mense in die straat nie," het Ilona, 'n 22-jarige student van Rusland gesê.

Selfs die verkeersligte was buite werking. Spesiale vragmotors met kragopwekkers is ontbied en owerhede het die George Washington-brug heropen sodat inwoners uit New Jersey ingery kon word.

Daar was egter verwoesting nadat vloedwater van die East-rivier na die stad gestroom het.

In die West Side-hoofweg was die Goldman Sachs-bank een van die min geboue waar die ligte gebrand het.

In 148ste straat in Harlem het 'n dik laag rommel op vuil water gedryf. Werkers het wanhopig gestaar na die verwoesting en het skaars geweet waar om te begin opruim.

Die skade as gevolg van die storm kan volgens sommige waarnemers meer as R160 miljard beloop.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: vsa  |  orkane  |  orkaan sandy  |  vloede  |  weer  |  storms
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ella Mental sê... Die hele storie was darem op sky news vandag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.