Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sakevrou dalk tronk toe oor 'dronk seks'

2012-05-17 13:30
Tweets Share Share line Print

Dubai – 'n Britse sakevrou kan moontlik tot drie jaar tronkstraf gevonnis word nadat sy glo in 'n taxi in Doebai seks gehad het terwyl sy dronk was, het die Daily Mail berig.

Rebecca Blake (29) en Conor McRedmond is gearresteer nadat hulle 'n dag lank gedrink het.

Hulle is vyf dae lank aangehou en daarvan beskuldig dat hulle seks buite die huwelik gehad het en dronk was in die openbaar. Dít is albei misdade in die streng Islamitiese staat.

Blake het McRedmond by The Irish Village, 'n hotelkroeg, ontmoet waar mense £10 (sowat R131) per persoon betaal en 'n dag lank drink.

Dié twee het eers ná 12 uur 'n taxi gebel om na Doebai Marina te gaan.

Volgens 'n polisieverslag het die taxibestuurder hulle in sy spieëltjie gesien waar hulle mekaar passievol omhels.

Die bestuurder het stilgehou en by 'n polisiemotor, wat naby geparkeer was, oor hul gedrag gekla.

Toe die bestuurder en die polisiebeampte na die taxi terugkeer, het hulle Blake en McRedmond op die agterste sitplek aangetref waar hulle besig was om seks te hê.

Die paartjie is van 4 tot 9 Mei by die Jebel Ali-polisiekantoor aangehou.

DNS-monsters is geneem om te bewys dat hulle gedrink en seks gehad het. Beamptes wag nou vir die uitslae voordat hulle dié twee hof toe kan stuur.

Hulle is intussen op borgtog vrygelaat.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: dubai  |  kan jy glo?  |  seks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
93 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bernard Kuhn sê... geen kinders onder 18 mag daarna kyk nie! hoop hy word gehang! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.