Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Russe vlug uit Siriese bloedbad

2013-01-22 12:48
Tweets Share Share line Print

Beiroet – Tot 150 Russe maak gereed om in die volgende twee dae uit die geweldgeteisterde Sirië te vlug, het ‘n diplomaat Dinsdag aan AFP gesê.

Hulle sal op twee vliegtuie wat van Moskou na Beiroet gestuur is, vlieg.

Die diplomaat hou vol dat dit nie die begin is van ‘n veldtog om Russiese burgers uit Sirië te ontruim nie.

“Daar is duisende Russiese burgers in Sirië. Die kwessie is dat die Russiese lugredery nie meer na Damaskus vlieg nie, so ons help so 100, maksimum 150 mense om Sirië via Beiroet te verlaat,” het die diplomaat op voorwaarde van anonimiteit gesê.

“Ons is eenvoudig besig om mense te help wat die Russiese konsulaat in Damaskus om hulp genader het.”

Hoewel die Russiese konsulaat in Damaskus nie gesluit is nie, is die pad wat die internasionale lughawe met die hoofstad verbind in onlangse weke bykans onbegaanbaar weens geweld.

Die diplomaat het vroeëre berigte dat Moskou sy burgers uit Sirië ontruim, as onwaar afgemaak.

“Hierdie is nie ‘n ontruiming nie. Daar is absoluut geen druk op Russe in Sirië om die land te verlaat nie, want daar is baie gebiede in Damaskus wat geheel en al veilig en vry is van geweld of enige gevegte,” het die diplomaat gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: rusland  |  sirië  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joe Black sê... Die wereld raak al onstabieler,resultaat van menseregte sonder verantwoordelikhede. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.