Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rusland weier om Siriese rebelle te steun

2012-11-26 11:40
Tweets Share Share line Print

Moskou – Dmitry Medvedev, Rusland se premier, het Maandag gesê die ondersteuning van Siriese rebelle deur ander lande is onaanvaarbaar.

Birttanje en Frankryk het by Turkye aangesluit deur die nuutgevormde opposisie-koalisie te erken as die enigste verteenwoordiger van die Siriese burgers. Frankryk het ook voorgestel dat wapens aan die rebelle verskaf word.

“Uit die oogpunt van internasionale wette is dit total onaanvaarbaar,” het Medvedev vir AFP gesê voor ‘n beplande besoek aan Parys.

“Geen land kan stappe neem om verandering af te dwing in ‘n ander land of regering nie.”

“’n Begeerte om die regime van ‘n ander land te verander deur ‘n politieke mag te erken as die enigste verteenwoordiger is nie heeltemal beskaafd nie.”

Frankryk is die eerste Westerse land om die opposisie-koalisie te erken en is vinnig deur Brittanje, Italië en die res van die Europese Unie bygestaan.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: sirië  |  siriese opstande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Sal graag sy skelet en vel wil gebruik wanneer dit beskikbaar raak... Sal sy vel gebruik om honde mee te terg... Dan is daar die bene... So baie nut daarvoor... ;) Van 'n Xilofoon tot 'n "krapstok om die honde se verwerkte pille op die grasperk mee op die skoppie te krap... Of? Om daardie hardnekkige legens "slang" - afkomstig van stinkvanonder in die toilet kleiner te breek... Wanneer stinkes te veel segwie-ego turksvye verorber het... Om maar drie te noem. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.