Rower vas wat dokter in hospitaal skiet
2010-09-16 18:33
Maryland – ‘n Gewapende man wat ‘n dokter by die Johns Hopkins Hospitaal in Baltimore, Maryland, in die VSA kritiek beseer het, is “onder beheer gebring en ontwapen,” het ‘n hospitaal-woordvoerder gesê.
Ten spyte van berigte dat ‘n dokter geskiet het, het Johns Hopkins se woordvoerder Gary Stephenson slegs gesê dat “’n werknemer” na ‘n operasiesaal geneem is.
Daar word verneem dat die verdagte in ‘n pasiënt se kamer op die agste vloer weggekruip het.
Volgens berigte is die dokter in ‘n kritieke toestand
Lees meer by CNN
Volg Nuus24 op Twitter