Rooikruis dring aan om te weet of soldaat nog lewe

2011-06-23 20:00
Tweets Share Share line Print

Jerusalem – Die internasionale komitee van die Rooi Kruis (ICRC) dring daarop aan dat ‘n Palestynse groep militante fisiese bewyse oplewer dat sersant Gilad Shalit nog lewendig is.

Shalit, ‘n Israeliese soldaat, is vyf jaar gelede deur Palestynse magte in hegtenis geneem.

Yves Daccord, die ICRC se direkteur-generaal, het die feit dat hulle geen inligting oor hom kry nie as “totaal onaanvaarbaar” beskryf.

Volgens die ICRC het Gaza se Hamas-leiers ‘n versoek dat hulle die gevangene kan besoek, afgekeur.

Shalit is op die 25ste Junie 2006 deur Hamas-militante gevang.

Sami Abu Zuhri, ‘n Hamas-woordvoerder, het die Rooikruis daarvan beskuldig dat hulle deur die Israeliese intelligensie gebruik word.

Hy het bygevoeg dat hulle Shalit sal vrylaat in ruil vir die vrylating van ‘n aantal Palestynse gevangenes.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: gevangenes  |  hamas  |  rooikruis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.