Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rolprentmaker gaan nie na sy huis terugkeer

2012-09-16 08:46
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – 'n Rolprentmaker wat met die film verbind word wat glo beledigend teenoor Islam is, het tydens 'n onderhoud aan wetstoepassingsbeamptes gesê hy gaan nie na sy huis terugkeer nie.

Nakoula Basseley Nakoula (55) is vir ongeveer 'n halfuur deur beamptes in sy tuisdorp Cerritos, Kalifornië ondervra, het Steve Whitmore, woordvoerder vir die polisie in Los Angeles, gesê.

Nadat hy ondervra is, het beamptes Nakoula na 'n onbekende plek geneem.

"Hy is weg. Ons weet nie waarheen hy gegaan het nie," het Whitmore said.

"Hy het gesê hy gaan nie terug na sy huis nie."

Polisiebeamptes is besig om vas te stel of Nakoula, wat skuldig bevind is aan finansiële misdrywe, die voorwaardes van sy voorwaardelike vrylating verbreek het. Indien daar bevind word dat hy dit verbreek het, kan hy terug tronk toe gestuur word.

Nakoula het vrywilliglik na die polisiestasie gegaan.

Volgens beamptes is Nakoula die sleutelfiguur agter die film Innocence of Muslims wat glo beledigend teenoor Islam en die profeet Mohammed is.

Hy het vroeër erken hy het die 14 minute van die film op die internet gelaai en oorweeg dit om die hele film bekend te stel.

Die film het veroorsaak dat verskeie Amerikaanse ambassades regoor die Midde-Ooste aangeval is.

'n Groot gedeelte van die film is in Amerika geskiet.

– Volg Nuus24 op Twitter.


- Sapa - AP

Lees meer oor: sterftes  |  aanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

chris.jonker.73 sê... Hendrik, ek kan dalk dieselfde van jou se. Enigste verskil is dat ek nou en dan uit SA kom en nie met oogklappe sit en oordeel nie. Ek was daar, vir lank. Wat van jou? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Database Administrator

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

PHP Developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

IOS Mobile Application Developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.