Rio: Dodetal styg na 6

2012-01-27 22:11
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Rio: Talle vermis ná gebou ineenstort
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Rio de Janeiro – Die dodetal in Rio de Janeiro het tot ses gestyg nadat drie geboue, waarvan een 20 verdiepings hoog was, ineengestort het, het brandbestryders Vrydag gesê

Minstens 20 mense is steeds vermis nadat die gebou laat Woensdagmiddag ineengestort het.

Reddingswerkers was Vrydag steeds besig om deur die puin te gaan op soek na oorlewendes.

Volgens die plaaslike media het kol. Sergio Simoes van die burgerlike verdediging gesê dat reddingspogings nog vir 48 uur sal voortgaan.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sambok sê... Die frranse is n klomp poefters en rond slapers dit maak baie sin. Lees die storie...

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bloem: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Ward PA

Richards Bay, South Africa
Hutech International Group
R5000 - R6000

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Cars - Search 1000's of new and used cars

NISSAN

NP300 Hardbody 2400i Hi-Rider D-Cab PU
2009
R 179,900.00

AUDI

A4 Avant 1.8T MY05
2006
R 145,900.00

FORD

Territory 4.0 TX AT MY06
2009
R 169,949.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.