Reën belemmer Moembaai-ondersoek

2011-07-15 14:50
Tweets Share Share line Print

Moembaai – Indiese ondersoekbeamptes is vasbeslote om ‘n deurbraak te maak rakende die bomaanvalle wat die week in Moembaai, Indië, uitgevoer is.

Die polisie is egter nog op soek na leidrade en verdagtes terwyl die moesonreën op die stad toesak.

Sewentien mense is dood en talle ander is beseer toe bomontploffings drie besige dele van Moembaai Woensdagaand geruk het.

Daar heers tans vrese dat die stortreën in Moembaai die ondersoek na die terreuraanvalle kan belemmer en noodsaaklike forensiese leidrade kan wegspoel.

Ondersoekbeamptes het beeldmateriaal begin versamel wat sekuriteitskameras by die drie plekke wat aangeval is, vasgevang het. Hulle sal die beeldmateriaal gebruik om vas te stel wat presies gebeur het.

Forensiese bestudering van die puin het reeds aangedui dat die bomme, wat in die besige strate weggesteek is, die bestanddeel ammoniumnitraat bevat het. Dié bestanddeel word dikwels gebruik om ploftoestelle te maak.

Rakesh Maria, hoof van die Maharashtra-staat se eenheid wat terrorisme beveg, het Donderdagaand erken dat die seisoenale reën die wetenskaplikes verhinder om hul werk te doen.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: moembaai  |  moembaai-aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.