Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Raaisel oor lyk op dwelm-seiljag opgelos

2012-11-27 08:06
Tweets Share Share line Print

Nuku'alofa – 'n Lyk wat aan boord 'n seiljag gevind is wat langs 'n verlate eiland in die Stille Oseaan gestrand het, is geïdentifiseer as dié van 'n man van Slowakye.

Die seiljag het meer as 200 kg kokaïen aan boord gehad toe dit gevind is.

Die polisie in Tonga sê die lyk van die man wat vroeër dié maand op die 13 m lange seiljag JeReVe gevind is, is dié van ene Milan Rindzak, 35.

'n Internasionale polisietaakmag het die vaartuig gemonitor toe dit Suid-Amerika verlaat het. Owerhede het egter kontak met die seiljag verloor, en twee duikers het dit later langs 'n onbewoonde eiland in Tonga se Vava'u-eilandgroep gevind.

Ondersoekbeamptes het Rindzak se lyk en 204 sakkies kokaïen van een kilogram elk op die seiljag gevind.

Grant O'Fee, polisiekommissaris van Tonga, sê 'n nadoodse ondersoek en Rindzak se paspoort het die polisie gehelp om die man se identiteit vas te stel.

Ander paspoorte is ook op die vaartuig gevind, en die ondersoek duur voort. Die oorsaak van Rindzak se dood is ook nog nie bekend nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: tonga  |  dwelms  |  dwelmhandel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Ek wens die slet godslasteraar het dit in Saudi Arabie gedoen, kyk wat sou dan met haar gedoen word. Haar nek was dan reeds afgensy. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R750000 - R800000

VB Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

PHP developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.