Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Raaisel ná slagting in afgeleë gemeenskap

2012-08-30 14:20
Tweets Share Share line Print

Caracas – ‘n Groep Yanomami-Indiane sê lede van ‘n afgeleë gemeenskap in Venezuela is onlangs in ‘n wrede slagting vermoor.

Hulle het beamptes gevra om na die dorp te reis om ondersoek in te stel en sê inwoners beweer tientalle mense is vermoor.

Die Horonami Yanomami-organisasie het in ‘n verklaring gesê die gemeenskap van Irotatheri in die suide van Venezuela, naby die grens met Brasilië, is verlede maand aangeval.

Brasiliaanse mynwerkers word glo van die moorde verdink.

Luis Shatiwe Ahiwei, ‘n leier van die groep, sê besoekers van ‘n nabygeleë dorp het op die mense se verkoolde lyke afgekom. Die hut waarin hulle gewoon het is ook afgebrand.

Hy sê dit is onduidelik hoeveel mense dood is.

Volgens getuies het sowat 80 mense in Irotatheri gewoon, maar slegs drie oorlewendes, wat na die woude gevlug het, is gevind.

Die motief vir die moorde is nie bekend nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: venezuela  |  massamoorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Chris Barton; "Islam is both a religion and a complete way of life." www.islamicity.com Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sap Business Consultant 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

.Net Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.