R538 miljard se juwele in Londen gesteel

2009-08-11 19:02
Tweets Share Share line Print

Londen – Die polisie is opsoek na twee mans wat verbind word met een van Brittanje se grootste juweel diefstalle – ‘n £40 miljoen (R538 miljard) gewapende rooftog by ‘n spoggerige juwelier in Londen.

Die twee mans, wat netjies geklee was, het verlede Donderdagmiddag Graff Jewellers in Mayfair binnegegaan en personeel met handgewere gedreig. Een van die personeellede is ook vir ‘n tyd lank gyselaar gehou.

Hulle het 43 items geneem, waaronder ringe, armbande en horlosies en het ‘n skoot gevuur toe hulle die perseel verlaat het.

Die personeel was buite die winkel en niemand is beseer nie.

Speurders het gesê dat die rowers in ‘n blou BMW weggejaag het, maar het dit ‘n paar blokke verder in die straat gelos en nog ‘n skoot in die grond in gevuur.

Die mans is toe in ‘n silwer Mercedes verder en kort daarna het hulle oorgeklim in ‘n swart motor.

“Dit was ‘n goed beplande rooftog met ‘n paar voertuie om die mans te help om weg te kom,” het hoof-inspekteur Pam Mace gesê.

“Hierdie mans is verskriklik gevaarlik en het ten minste twee skote in Londen se besige strate gevuur toe hulle probeer wegkom het.”

- Sapa
 

Lees meer oor: londen  |  roof  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.