R39 miljard te wen in lotery

2011-12-22 08:01
Tweets Share Share line Print

Miljoene geldhonger Spanjaarde raap kaartjies op vir die wêreld se grootste loterytrekking wat Donderdag pryse ter waarde van altesaam €3,6 miljard (R38,8miljard) bied.

Na verwagting sal vier uit elke vyf Spanjaarde te midde van ’n werkloosheidsyfer van 21,5% en ’n dreigende resessie gemiddeld €60 se kaartjies vir die nasionale lotery, bekend as El Gordo (“Die Grote”) koop.

El Gordo is al amper twee eeue lank ’n Kersfeestradisie en elke jaar word ’n fortuin gemaak, waarvan 70% as prysgeld aangebied word.

Die boerpot is vanjaar €300 000 (R3 240 556).

Bygelowige deelnemers staan ure lank tou by die Dona Manolita-kaartjiewinkel waar verskeie wenkaartjies voorheen verkoop is.

Die gelukkige nommers sal op vanaand deur weeskinders op nasionale TV uitgesing word.

Spanjaarde besnoei vanjaar Kersuitgawes in die vooruitsig van ’n troostelose ekonomie wat vir 2012 voorspel word.

Die nuwe Konserwatiewe premier, mnr, Mariano Rajoy, het belastingbesnoeiings van €16,5 miljard (R81miljard) belowe.

Die uitgaande Sosialistiese regering was van plan om ’n 30%-aandeel in die winsgewende lotery te verkoop.

Dit sou soveel as €7,5 miljard vir die gestroopte staatskoffers inbring.

Hulle het die verkoping egter in September afgestel – volgens hulle omdat tuimelende markte die verkoopsprys sou afbring. 

Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: spanje  |  lotto

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.