Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pussy Riot-lede na 'tronkhel' gestuur

2012-10-22 15:55
Tweets Share Share line Print

Moskou – Twee lede van die Pussy Riot-rockgroep is na twee afgeleë tronke geneem, wat bekend is vir hul strawwe omstandighede, het die groep se prokureur Maandag gesê.

“Nadya Tolokonnikova is na Mordovia gestuur en Maria Alyokhina is na Perm gestuur,” het Violetta Volkova, hul prokureur, gesê.

Die Perm en Mordovia-streke in Rusland is bekend vir hul Sowjet-era-tronke met hul strawwe omstandighede.

“Hulle is Saterdag weggevat,” het Volkova gesê en bygevoeg dat hul familielede eers uitgevind van die skuif toe hul pakkies wat hul vir die vroue by die tronk wou gee nie aanvaar is nie.

“Van al die moontlike opsies is hierdie die wreedste tronke,” het Pussy Riot-ondersteuners op ‘n Twitter-blad getweet.

Die kunsgroep Voina, wat bande met Pussy Riot het, het Mordovia ‘n tronk-hel genoem.

Die twee groeplede is in Augustus tot twee jaar tronkstraf gevonnis vir 'n protesoptrede wat hulle teen pres. Vladimi Putin by Moskou se hoofkatedraal gehou het.

‘n Appèlhof het vroeër die maand een van die lede vrygelaat terwyl die hof die vonnisse van die ander twee lede bekragtig het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: rusland  |  pussy riot
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sandla Insimbi sê... Reg gesê Bia. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.