Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pous verskyn ná skok-aankondiging

2013-02-13 10:52
Tweets Share Share line Print

Vatikaanstad – Duisende gelowiges sal Woensdag by die St Petrus-plein saamtrek om pous Benedictus XVI te groet wanneer hy vir die eerste keer sedert die onverwagte aankondiging oor sy uittrede 'n openbare verskyning maak.

Die 85-jarige, wat Maandag bekendgemaak het dat hy weens sy ouderdom op 28 Februarie sal uittree, sal om 09:30 GMT op sy balkon, wat oor die plein uitkyk, verskyn.

Hy sal om 14:00 GMT Aswoensdag by die St. Petrus-basilika vier. Dit sal sy laaste openbare kerkdiens en een van sy laaste verskynings as pous wees.

Die diens word tradisioneel by die Santa Sabina-kerk op Rome se Aventine-heuwel gehou.

Dit is egter geskuif uit respek vir die pous en sy aanhangers wat die einde van sy agt jaar as kerkleier – een van die kortstes in die kerk se geskiedenis – sal vier.

“Dit gaan ‘n belangrike viering wees en die laaste wat deur die Heilige Vader in San Pietro gehou word,” het Federico Lombardi, woordvoerder van die Vatikaan, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Again. Religion the cause of these crazy deeds. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 16:09 PM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    QUEUING TRAFFIC approaching Brabazon Road
  • Thursday Centurion - 16:09 PM
    Road name: Ruimte Avenue Northbound
    DELAYS between Wierda Park and Saxby Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Confident and Money-Hungry Sales Consultants

Johannesburg
UDM International (Pty) Ltd
R10000 - R26000

Corporate Assistant

Bloemfontein
HR Solutions
R7000 - R13000

Feedlot Cattle Assistant

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R8000 - R12000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.