Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pous oorweeg uittrede glo al maande

2013-02-11 14:39
Tweets Share Share line Print

Vatikaanstad – Die Vatikaan het gesê dat pous Benedictus XVI se uittrede 'n verrassing was, terwyl sy broer gesê het dat hy die besluit al maande lank oorweeg.

Dit kom ná die 85-jarige leier van die Rooms-Katolieke Kerk Maandagoggend tydens 'n byeenkoms van kardinale aangekondig het dat hy sy amp neerlê.

“Die pous het aangekondig dat hy sy posisie teen 19:00 op 28 Februarie sal verlaat,” het Federico Lombardi, woordvoerder vir die Vatikaan, gesê.

Lombardi het gesê die pous se besluit het die Vatikaan verras, en het bygevoeg dat sy ywer “ongelukkig die afgelope tyd afgeneem het.”

Die pous het tydens die byeenkoms van kardinale gesê dat hy die besluit geneem het ná 'n lang periode van selfondersoek.

“Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat my krag, as gevolg van my gevorderde ouderdom, my nie toelaat om... my bediening voldoende uit te voer nie,” het die pous gesê.

Hy het die verklaring in die Vatikaan se amptelike taal, Latyns, voorgelees.

“Ek is deeglik bewus daarvan dat hierdie bediening, as gevolg van die noodsaaklike en geestelike aard daarvan, nie net met woorde en dade uitgevoer moet word nie, maar ook met gebed en lyding.”

Georg Ratzinger, die pous se broer, het aan Sky News gesê dat sy broer se dokter aanbeveel het dat hy nie meer oorseese reise aanpak nie. Hy het gesê sy broer het sy uittrede maande lank oorweeg.

Hy het bygevoeg dat sy broer sukkel om te loop en dat sy besluit deel van ‘n “natuurlike proses” is.

“Sy ouderdom haal hom in,” het die 89-jarige oor Benedictus XVI gesê.

“Op hierdie ouderdom soek my broer meer rus.”

Lombardi het intussen bevestig dat die volgende pous voor Paasfees gekies behoort te word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Peter Mentoor sê... dis demone of satan se broers Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.