Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pous feitlik blind in een oog

2013-02-20 18:05
Tweets Share Share line Print

Vatikaanstad – Pous Benedictus  XVI is feitlik blind in sy een oog en is deur sy dokter aangeraai om eerder nie te vlieg nie weens sy hoë bloeddruk, het die Vatican Insider-webwerf Woensdag berig.

Die berig het verder ook gesê die 85-jarige het gereeld slaapprobleme en hy het al in onlangse jare verskeie kere uit die bed geval terwyl hy op buitelandse besoeke was, wat hom gevolglik moeg gelaat het tydens openbare verskynings.

Die dokter se aanbevelings skets 'n prentjie van progressiewe agteruitgang van sy gesondheid en sy energie – ‘n konteks wat die moeilike besluit wat die pous geneem het ten volle regverdig,” het Marco Tosatti, ‘n spesialis in handelinge van die Vatikaan, geskryf nadat die pous bekendgemaak het dat hy weens ouderdom gaan uittree.

Die berig het die pous se dokter, Patrizio Polisca, aangehaal nadat hy twee jaar gelede gesê het Benedictus se bloeddruk raak aansienlik hoog en hy het aangedring dat hy “so min moontlik tyd op vliegtuie deurbring as gevolg van die gevare”.

Tosatti het verder gesê die pous “kan amper glad nie meer sien” uit sy linkeroog nie en gevolglik moet hy by trappe op en af gehelp word.

Volgens die berig het Benedictus selfs verlede jaar begin om met ‘n kierie te loop om by sy eie huis rond te beweeg omdat sy linkerheup en knie seer was.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: pous benedictus xvi
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.