Pous-aanvaller kry Facebook aanhangers

2009-12-25 21:52
Tweets Share Share line Print

‘n Facebook bladsy is ter ere van Susanna Maiolo geskep.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Rome - ‘n Facebook-groep wat geskep is ter ere van die vrou wat aangekla is daarvan dat sy Pous Benedict XVI aangeval het, het Italië aan die gons.

Dié bladsy het sowat 150 lede binne die eerste uur wat dit geskep is gewerf. Dit is ter ere van Susanna Maiolo, ‘n 25-jarige vrou wat aangekla is daarvan dat sy die pous aangeval het, geskep.

Maiolo het bo oor sekuriteitsbeamptes gespring en na die 82-jarige pous genael toe hy Vrydag die St. Petrus-basilika binnegegaan het.

Federico Lombardi, woordvoerder vir die Vatikaan, het gesê die sy is nie heeltemal by haar sinne nie. Sy het glo verlede jaar ook probeer om by die pous uit te kom, tevergeefs.

Meeste van die kommentaar op die Facebook-bladsy is sarkasties. Een persoon sê self sy moet ‘n goue medalje vir hekkies ontvang.

Menigte regeringsamptenare het hul afkeur van dié bladsy uitgespreek.

- Sapa
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.