Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Portugal: Perdemedikasie in frikkadelle gevind

2013-03-08 13:50
Tweets Share Share line Print

 Lissabon – Burgers en frikkadelle wat in Portugal deur die Franse handelaar Auchan verkoop word, bevat glo perdevleis met klein hoeveelhede van ‘n pynstiller vir diere wat potensieel skadelik vir mense kan wees, het Portugal se verbruikerswaghond Donderdag gesê.

Die waghond, Deco, het gesê hy het “teen-inflammatoriese medikasie in perdevleis opgemerk wat in voedselprodukte in Portugal gevind is. Dit kan ‘n gesondheidsrisiko inhou, aangesien die gebruik van sulke middels verbied word in diere wat deur mense geëet gaan word.”

"Fenielbutasoon is in monsters van Auchan se hamburgers en in Polegar-frikkadelle gevind wat volgens ‘n voorlopige analise DNS van perdevleis bevat het,” het die groep in ‘n verklaring gesê.

Polegar is Auchan se laekoste-handelsmerk.

Volgens Deco was daar slegs lae vlakke van fenielbutasoon en dit hou nie ‘n “onmiddellike gevaar” in vir mense se gesondheid nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: portugal  |  perdevleis  |  skandale
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul von Below sê... Wat is plaasmis ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
  • Wednesday Paulshof - 18:43 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - HEAVY westbound delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.