Pornografie in Bin Laden se huis gevind
2011-05-13 22:04
Kaapstad – ‘n Hoop pornografiese materiaal is in Osama Bin
Laden se wegkruipplek in Pakistan gevind, berig Huffington Post.
Die omvattende pornografie-versameling het
moderne video’s ingesluit, het 'n woordvoerder, wat anoniem wou bly, gesê.
Hulle kon nie sê waar in die huis die
pornografie gevind is en of dit deel van Bin Laden se persoonlike besittings
was of nie.
Kliek hier vir die volledige storie.
Volg Nuus24 op Twitter.