Politikus aangekla van massamoord

2009-11-27 15:02
Tweets Share Share line Print

Manila – ‘n Fillipynse politikus is Vrydag op sewe aanklagtes van moord aangekla, nadat owerhede bevind het dat hy soldate, polisie en ander gewapende mans beveel het om 57 weerlose mense dood te maak.

Burgemeester Andal Ampatuan jnr, 'n goeie vriend van pres. Gloria Arroyo, is van moord aangekla, het die regering bevestig.

“Hy was die een wat die instruksies gegee het. Hy was tussen hulle wat die slagoffers doodgemaak het,” het Agnes Devanadera, sekretaris van justisie gesê.

Sy het aangedui dat meer klagtes teen hom ingedien kan word.

Devanadera het ook bekend gemaak dat die verdagte se pa, leier van die Ampatuan-groep en goewerneur van die Maguindanao provinsie, is een van agt ander lede van die magtige familie wat ook ondersoek word. Hulle mag nie die land verlaat nie.

‘n Emosionele Devanadera het Vrydag in detail beskryf hoe Maandag se massamoord plaasgevind het, en gesê die vroulike slagoffers was moontlik ook verkrag.

Ooggetuies het vertel hoe Ampatuan jnr. sy private millitêre mag van meer as 100 gewapende mans beveel het om op die groep mense los te brand.

Die gewapende mans het die konvooi met familielede en joernaliste van die politikus Esmael Mangudadatu gekaap. Die groep was op pad na die verkiesingskantore sodat Mangudadatu se vrou hom kon nomineer as provinsiale goewerneur in volgende jaar se verkiesing.

Altesaam 57 liggame is in vlak grafte gevind, waarvan 22 die liggame van vroue was.

Sewe-en-twintig van die slagoffers was joernaliste.

Die 40-jarige Ampatuan jnr., wat homself Donderdag aan owerhede oorgegee het, het sy betrokkenheid ontken en Moslem-rebelle die skuld gegee vir die moorde.

Hy staar lewenslange tronkstraf in die gesig, omdat die Fillipyne nie die doodstraf het nie.

- Sapa-AFP
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PPC Campaign Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Client Service Director

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R35000 - R45000

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.