Polisiemanne sterf in tweede ontploffing

2009-11-20 05:47
Tweets Share Share line Print

Peshawar, Pakistan- Twee polisiemanne is vroeg Vrydagoggend in ‘n ontploffing dood, slegs ‘n dag ná 19 mense gesterf het as gevolg van ‘n selfmoordbom buite ‘n hof in noordwestelike Pakistan.

Hierdie aanvalle is die nuutste van Islamietiese militante wat teen weermag verdediging naby die Afgaanse- grens baklei.

Die bomaanvalle is die agste militante aanval in minder as twee weke in en om Peshawar waarin reeds meer as 80 mense dood is.

‘n Afstandbeheerde bom het net na middernag ‘n polisievoertuig in die stad opgeblaas.

Twee polisiemanne is dood en vier ander mense beseer, het polisiehoof Liaquat Ali Khan gesê.

Volgens die regeringsbeampte Sahibzada Anees is ‘n man wat Donderdag met ‘n taxi by die stad se laer hof aangekom het, deur die polisie ondersoek toe hy die bom laat afgaan het.

Dr. Saib Gul van die stad se Lady Reading hospitaal sê 19 mense, insluitende drie polisiemanne, is dood en 51 gewond.

“Hierdie aanvalle sal ons nie terughou in ons stryd teen hierdie gediertes wat ons kinders doodmaak nie,” het Bashir Ahmad Bilour, senior minister van die Northwestern Frontier provinsie gesê.

Die weermag het middel Oktober hulle teenaavalle teen die Pakistaanse Taliban in suid-Waziristan geloods.

Dié aksie het baie dorpe in die streek teruggevat, maar militante sê hulle het gevegte vermy en sal nou met ‘n guerrilla-veldtog begin.

Amerika het die teenaanvalle verwelkom, maar wil hê die weermag moet meer teen die rebelle in die grensgebied doen wat vir die geweld oor die Afgaanse-grens geblameer word.

Pakistaanse beamptes het die teenaanval in suid Waziristan sewe maande voor dit eintlik moes begin gestop, wat volgens Bilour die militante kans gegee het om te ontsnap en die huidige golf van terreur te beplan.

Sedert die begin van Oktober het meer as 400 mense gesterf in ontploffings en militante aanvalle op die regering, burgers en westelike teikens in die land.

Die ontploffing het gebeur enkele ure na missiele van vermoedelik ‘n Amerikaanse robotvliegtuig drie sogenaamde militante in Shana Khuwara, noord-Waziristan, doodgemaak het.

-Sapa
 

Lees meer oor: pakistan  |  taliban

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.