Polisieman kry 6 maande vir aanranding

2010-09-07 22:48
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Polisieman wat op ‘n sekuriteitskamera betrap is waar hy ‘n vrou hardhandig hanteer, is vir ses maande tronk toe gestuur, berig Sky News.

Op die video, sien mens hoe sers. Mark Andrews vir Pamela Somerville (59) oor die vloer van die Melksham polisiestasie sleep en in ‘n tronksel in gooi.

Die Oxford Landroshof het dié voormalige soldaat van aanranding skuldig gevind en tot ses maande trondstraf gevonnis.

Pamela Somerville is in hegtenis geneem ná sy geweier het om ‘n asemhalingstoets vir dronkbestuur te doen.

Die beeldmateriaal wys hoe sy ná sy in die sel ingeboender is, vir ‘n minuut lank op die vloer lê voor sy bebloed probeer regop kom.

Sy is kort daarna hospitaal toe geneem waar sy steke moes ontvang vir ‘n sny bo haar oog.

Kliek hier vir die volledige storie sowel as die video van die voorval.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: aanranding  |  polisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.