Polisieman beroof poskantoor, skiet homself

2011-07-07 18:06
Tweets Share Share line Print

Berlyn – ‘n Polisiebeampte wat vir die Duitse parlement werk, het ‘n poskantoor beroof voordat hy homself in die kop geskiet het.

Volgens die Berlynse polisie het die 48-jarige gewapende man ‘n papiermasker aangehad toe hy die poskantoor betree het.

Die poskantoor is in dieselfde gebou as die parlement se biblioteek geleë en is gesluit vir die publiek.

Omdat die polisieman vir die parlement gewerk het, het hy egter toegang gehad.

Die man het een van die werknemers met ‘n geweer gedreig en op geld aangedring.

Die vrou het nie na sy sin vinnig genoeg gereageer nie en is met die geweer oor die kop geslaan voordat hy die geld gegryp en gevlug  het.

Sowat ‘n uur later het ‘n groep stappers die polisie gebel ná hulle 'n lyk langs ‘n wandelpaadjie gevind het.

Die lyk was dié van die polisiebeampte, wat dood langs die sak geld, papiermasker en 'n gelaaide geweer gelê het.

Hy het homself blykbaar in die kop geskiet.

“’n Voorlopige ondersoek toon dat die man homself weens persoonlike probleme geskiet het,” het ‘n polisieverklaring gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: berlyn  |  rooftog  |  poskantoor

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.