Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiehoof, burgerlikes in Afganistan doodgemaak

2012-08-01 15:54
Tweets Share Share line Print

Kaboel – 'n Plaaslike polisiehoof, sy twee lyfwagte en vier burgerlikes is tydens twee voorvalle in Afganistan doodgemaak, het beamptes Woensdag gesê.

Shan Khan, polisiehoof vir die Shamalza-distrik van die suidelike povinsie Uruzgan, en sy twee lyfwagte is dood nadat 'n bom langs 'n pad ontplof en hul voertuig getref het, het Sharifullah Naseri, woordvoerder vir die provinsiale goewerneur, gesê.

Hy het die Taliban vir die aanval blameer en bygevoeg die polisiehoof was vir besigheid op pad na die provinsiale hoofstad Qalat.

Intussen het Taliban-militante vier burgerlikes ontvoer en vermoor in die sentrale provinsie Wardak, het die woordvoerder van die goewerneur in Wardak gesê.

"Die mense het vanaf Kaboel na 'n afgeleë streek in die Jalrez-distrik van die Wardak-provinsie gereis toe hulle laat Dinsdag deur insypelaars ontvoer is, het Shahidullah Shahid gesê.

"Hul lyke is Woensdagoggend in die omgewing gevind."

'n Woordvoerder van die Taliban het gesê hy was nie bewus van die voorval nie. Hy het ook gesê die Taliban sal nie enigeen doodmaak "indien hulle nie verbind word met Kaboel se regering of buitelandse troepe nie".

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Berhalet Beukes sê... Alhoewel hierdie aanval absoluut veraglik is, kan ek nie help om te wonder presies wat die Britse en Amerikaanse soldate in hierdie mans se tuislande doen waarvan ons nie weet nie. Die eerste landse regerings het werklik te veel verskuilde agendas en ek dink die publiek word in die donker gehou. Ek dink daar steek meer aan sy woorde as wat die Britse publiek besef. Nietemin maak dit nie die aanval reg nie, my hart gaan uit na sy familie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Riverlea - 07:23 AM
    Road name: Nasrec Road Northbound
    DELAYS towards Main Reef Road
  • Friday Sandton - 07:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Corlett Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.